Black Hills

Black Hills
bergreeks, holy place
Onderdeel vanBadlands and Black HillsWysig
BergreeksRotsgebergteWysig
LandVerenigde StateWysig
Geleë in administratiewe eenheidSuid-Dakota, WyomingWysig
Geografiese ligging44°0′0″N 104°0′0″WWysig
Hoogste puntBlack Elk PeakWysig
TydperkPrekambrium, Paleosoïkum, Mesosoïkum, Kainosoïkum, TersiêrWysig
Map
Black Hills naby Mount Rushmore
Black Elk Wilderness met Horsethief Lake

Die Black Hills is 'n ovaal bergagtige gebied, ongeveer 200 km by 97 km groot, wat 'n uitloper van die Rotsgebergte in die deelstate van Suid-Dakota en Wyoming vorm. Die hoogste punt in die berge is Harney Peak op 2,208 meter.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne